Vol 152: ‘n Ode
Die komende week sou my ma haar 89ste verjaarsdag gevier het. Dis daar op my webblad, dis oral in die skrywes…hierdie is ‘n vrou wat een massiewe impak op my lewe gehad het. #anodetomymother So ek dink ‘n ode aan hierdie vrou, sal gepas wees. Maar eintlik moet ‘n ode mos rym dan nie? En …