Comments on: Vol 110: Skop vas

By: Wynvlieg
In reply to Susan.

Liefste Susan, ek sien nou eers jou skrywe. Jammer man, treurig van my!

Ek wil net vir jou vandag sê – jy is geliefd, jy is genoeg. As ons dalk net onsself is, ons ware, kwesbare self kan ons geliefd genoeg voel. Daai kritikus se groot moer ook.

So wees JY vandag en elke liewe dag, want daar is iemand soos jy daarbuite. Daar is mense wat vir jou en net vir jou nodig het in hulle lewens. Maar mens gaan hulle slegs vind as jy jy is nè?

By: Wynvlieg
In reply to Charmaine.

Hallo Charmaine! Alla mapstieks en hier het jy al in November vir my ‘n mooi lyntjie of twee gelos en ek so treurig ek antwoord nie eers terug nie. Baie dankie en ek hoop regtig jy bly lees. Stuur sommer vir my ‘n epos ook asb..vryheid@wynvlieg.co.za. Wat ookal op die hart is, ek hou van skryf!

By: Susan
In reply to Charmaine.

Mal oor die padlangs praat

Die oplossing vir ons pyn is in die pyn. My grootste uitdaging is ‘n kritiese self wat die vure aanhou stook dat ek nie lief gehe kan word nie. Groot verwerpings issues.

By: Wynvlieg
Oh Charmaine jy weet net nie hoe baie hierdie tipe boodskap vir my beteken nie.

Jy kan ook my as n penvriend opneem as jy wou hoor. Ons gesels sommer of oor ditjies en datjies- of ons praat diep. Wat ookal die kite ini lug hou!

Vryheid@wynvlieg.com

By: Charmaine
Goeiemore baie baie dankie vir.al die skrywes. Uitmuntende skryf vernuf en baie leersaam. Dankie my wynvliegie.