#thetruth

#theTruth

Liewe Wynvlieg, Ek het grootgeword in ‘n annerlike kerk. Kerk soos in drie keer per week. Nee, g’n kerkgebou of dominee nie. Ma-hulle het gesê innie Bybel in was daar nie ‘n kerk of ‘n dominee nie. Hulle glo dat, soos die dissipels twee-twee uitgegaan het om die evangelie te verkondig, so doen hulle kerk …

#theTruth Read More »