Vol 155: Tjoeke, tjoeke paf-paf-paf
Onthou julle nog die kinderliedjie, doer uit ons sorgelose kinderdae(of was dit daarna?) Tjoeke tjoeke paf, tjoeke tjoeke paf pafKyk hoe ry ons in die baba treinOpdraend op, afdraend afTjoeke paffe paffe op ‘n stywe draf Wel dis hoe ek verlede week gevoel het. Tjoeke paffe paffe op ‘n stywe draf, om alle drade bymekaar …