Vol 144: Ek hou ‘n plekkie vir jou
Dis ‘n gebaar wat beteken “jy hoort hier by my, jy is belangrik, ek nooi jou uit.” Ons het dit gedoen toe ons nog jillend op ‘n skool paviljoen gesit het met ‘n, “ek hou vir jou plek.” Of as ons nou na ‘n konsert gaan, sit ons die handsakke so wyd verspreid oor die …