Win A Voucher With Drink Nil And Wynvlieg!
Want to win a voucher to the value of R500? Of course you do! Simply listen to the podcast and complete your details below. One lucky winner will be chosen!
Want to win a voucher to the value of R500? Of course you do! Simply listen to the podcast and complete your details below. One lucky winner will be chosen!
Ek is Baie lief vir droe wit wyn en enige rooiwyn. Ek is n wynmens.
Ethel as jy die vol sterkte wyn wil vervang, daar is lekker alternatiewe op @drinknil. Ek kan die Bonnievale NEAT aanbeveel as n goeie begin
Red or white wine complement a drabby day.
Eks lief vir enige rooi wyntjie.
Hallo Mathilda,
So lekker om van jou te hoor! Ja soos in my blogs staan, ek was n wynvlieg en n goeie ou snob daarby(die is ek nogsteeds)
So die wonder van lekker goeie glas wyn en die kompleksiteite maak my skoon liries.
Maar ek en die #Wynvlieg se verhouding is eers op ys! Ons ontmoet mekaar by n proe(die soort waar mens spoeg) Maar ons daaglikse ontmoetings is nou eers op ys.
Daar is legio redes, soos beter slaap, baie beter gesondheid, meer tyd vir kreatief wees, beter verhoudings, gewigsverlies en boonop is die gekerm van die #wynvlieg stil.
So soms is n ou breekie nodig, en dan is die produkte van http://www.DrinkNil.co.za n wonderlike alternatief. Flous my brein so n bietjie en geniet dit om net in die oomblik te wees.
Maar en dis n groot MAAR dis almal se eie keuse. Myne was nodig vir my.
Mooi loop!
Hi Lesley
The @drinknil.co.za site offers various alcohol free wines. For those occasions when you want to enjoy an adult drink but want a healthier option. Try them out!
Why whine when you can wine 🍷
Hi Tania
Wyn soos ek in my blogs skryf op https://www.wynvlieg.com is n wonderlike produk. Maar as jy so bietjie na jou gesondheid wil omsien of net n breek wil vat bied http://www.DrinkNil.co.za goeie alternatiewe.
I’ve ditched alcohol just over 2 years ago. Best Decision I ever made. It was incredibly difficult at first but looking back now, Im very proud of myself. I was tired of feeling tired and lethargic,grumpy, anxious all the time. Today I’m a much happier and healthier me. Yay! I do however sometimes feel a little bit socially awkward when people around me drink and I get all the questions of why I stopped.
Hi Sam,
Don’t we all have those moments. I think people are generally more concerned about the spotlight it shines on their own drinking habits.
Not sure if you understand Afrikaans but my blogs on https://www.wynvlieg.com speaks to the fact that I was tired of thinking about drinking all the time. And I was a gray area drinker, so very few people would have questioned my drinking.
I was just gatvol!
Congratulations on the two years! That is awesome!
And these are the reasons I give, once I’ve evaluated the crowd:
1. Health
2. I’m on a challenge (everyone seems to love this, cause they seem to think at least they won’t have to do it to keep up)
3. It just doesn’t serve me anymore
4. I sleep so much better
5. I feel a million times better
And then also, I’m always armed with an AF version. People seem to care less when what’s in your glass resembles theirs!
Watch out for my blog posts this week. There is one on socialising during Xmas holidays!
Lovely to read your story! Thanks for sharing!
#wynvliegoorit
Hi Wynvlieg, Thanks for your lovely reply. Ek is eintlik Afrikaans gebore maar het ‘n Aussie getrou en hom saam met my Kaapstad toe gebring.
I love your journey and your Gatvol mentality. I was exactly the same. Got up one morning and said enough, No More! I’m taking control back! Thanks to my Heavenly Father I find myself still going strong. Everyone’s journey will be different. I agree 100 percent with you on health and wellness. I have never felt better. And I sleep like a baby feeling refreshed every single morning.
Alcohol doesn’t serve me anymore. I will however arm myself with some AF variants to “blend” in a little better. Have a lovely festive season and well done on your achievement! Keep inspiring.
Xxx
Aha!! Mooi so jy het die trek die anderkant om gedoen!
Mag die AF drinks vloei!
#wynvliegoorit
N wynjie per dag hou die gesondheid bo
Hi Priscilla
Wil nie jou bubble bars nie🤪! Maar eintlik is daar geen voordele regtig nie, tensy jy natuurlik net n bottel wyn per week drink! Dalk is jy een van daai gelukkige mense wat dit kan regkry! Maar baie van ons kan ongelukkig nie. Ek skryf daaroor in my blogs by https://www.wynvlieg.com. Gaan loer gerus asb.
Maar die goeie nuus is dat mens soms net n breek nodig het en dis waar http://www.DrinkNil.co.za se dames lekker opsies het.
So wat ookal jou verhouding met die glasie, n lekker breek so af en toe doen die gesondheid goed!
En dan kan jy met groot vreugde so af en toe n glasie van jou gunsteling waardeer.
Lekker dag!
DrinkNil is die nuwe 2021 as jy oppad wil gaan.. Die gesonder alternatief vir wyn….
Absoluut Belinda! Daar is regtig lieflike alternatiewe.
En op die koop toe voel mens soos n grootmens met een van diè in jou glas en die volgende oggend terwyl almal so effe dikkop rondloop, voel jy vars soos n kind!
Laat weet watter jou gunsteling is.
#wynvliegoorit