Vol 129: Saam met die hoenders!
Dis 5 uur in die oggend, geen wekker gestel, maar my liggaam se klok sê dis opstaan tyd. My Circadian rhythm is al so gekondisioneer, dat dit klokslag om 5 uur in die oggend sê ~ staan op suster, die oggendstond het goud in die mond! Wel eintlik is dit my blaas wat teen daai …