Vol 143: Wens ek het dié vroeër geweet
Die lewe gooi sy draaie. En so met alles wat oor ons lewenspad kom, skryf ons ons storie. Sommige dinge sou ons eerder wou begrawe, of dalk wens ons dit het nooit gebeur nie. Ander sou ons graag wou uitrek tot in ewigheid. Maar daar is nie verniet ‘n tyd en plek vir alles in …