Vol 5: Wynvlieg#oorit – nou waar sal ons begin?
Wees nou maar eerlik – hoeveel van julle was al effe bekommerd oor julle drinkgewoontes? Hoeveel het al na ‘n vreeslike jolige naweek of een van daardie lekker Vrydagaande saam met pêlle – die volgende oggend Google nadergehark en skelm(soos een wat stoute foto’s op die internet soek) die volgende, of iets derglik, ingetik: “Am …





