Vol 14 : Wat is jy bereid om die stryd voor te voer?
As Leonard Cohen my eerste groot crush was, dan is Mark Manson, skrywer van die boek, #everythingisf*cked my cougar crush Die man sê ‘n ding nes hy is, niks heuning smeer en derglike onbenullige bol nie. Hy praat sommer net padlangs en hy maak sin. #everythingisf*cked Soos Honde Op Hitte In een van sy mees …
Vol 14 : Wat is jy bereid om die stryd voor te voer? Read More »










