Vol 150: Beperk my, ek raak mal
Vir wat ek my in die ding begewe het weet niemand op gods aarde nie! Dink mos ek is slim en verbind my tot ‘n “uitdaging” by die gym. Nou ‘n uitdaging is veronderstel om ‘n mens tot hoër hoogtes te inspireer. Kyk, moet my nie verkeerd verstaan nie, Good reasons for embracing challenges het …