Skip to content
Wynvlieg
  • Tuisblad
  • Blog
  • Lees Diè Goed
  • Nuutste Artikels​
  • Praat Met My
  • Kontak
  • Privaatheid
Wynvlieg | Love Hate Relationship

Vol 9: #LoveHate relationship

1 Comment / Oorit / By Wynvlieg

Brene Brown wys surprise, surprise uit dat vrouens se grootste kwesbaarheid hulle verhouding met hulle liggame en hulle gewig is. Sjoe, hoe verras is ons almal nie nou nie nè 🤣. En mans sin, terloops is om as ‘n swakkeling gesien te word. Ook maar een en dieselfde ding as jy my vraag – verwoord …

Vol 9: #LoveHate relationship Read More »

Ek is ‘n wynliefhebber | Wynvlieg Cover

Vol 8: Ek is ‘n wynliefhebber

Leave a Comment / Oorit / By Wynvlieg

Ek kan met die grootste oortuiging sê…. EK HOU VAN WYN! Dis geen geheim nie en na 30 jaar se eksperimentering, dink ek, ek weet! #winelover of note Maar is dit regtig waar – hou ek regtig van die smaak? Of het ek dit so verromantiseer oor die afgelope 30 jaar dat ek myself eenvoudig …

Vol 8: Ek is ‘n wynliefhebber Read More »

Wynvlieg | Take a break…have a Kit Kat Cover

Vol 7: #Take a break…have a Kit Kat

Leave a Comment / Oorit / By Wynvlieg

Ek vermoed die idee van ‘n bietjie afstand sit tussen jou en daardie glas is genoeg om jou na die berge te wil laat vlug! Maar as jou verhouding met die inhoud van daardie glas, blikkie of beker jou effe ongemaklik laat voel en jy voel dis tyd vir ‘n bietjie afstand of selfs ‘n …

Vol 7: #Take a break…have a Kit Kat Read More »

Wynvlieg | Moeggedinkaandrink

Vol 6: Moeggedinkaandrink! #tiredofthinkingaboutdrinking

Leave a Comment / Oorit / By Wynvlieg

Ek is gatvol gedink aan drink. Daar het jy dit nou – moeg, siek-en-sat, moer toe! Ek het nie FOMO nie ek het VWT(vrees vir wyn te kort). Die nugtere waarheid Volgens die woordeboekdefinisie is NUGTER:  bedaard, besadig, droog, sober..laat ons nou maar eerlik wees klink effe vaal Sannie! Dis glad nie hoe ek myself sien …

Vol 6: Moeggedinkaandrink! #tiredofthinkingaboutdrinking Read More »

Wynvlieg#oorit – nou waar sal ons begin?

Vol 5: Wynvlieg#oorit – nou waar sal ons begin?

Leave a Comment / Oorit / By Wynvlieg

Wees nou maar eerlik – hoeveel van julle was al effe bekommerd oor julle drinkgewoontes? Hoeveel het al na ‘n vreeslike jolige naweek of een van daardie lekker Vrydagaande saam met pêlle – die volgende oggend Google nadergehark en skelm(soos een wat stoute foto’s op die internet soek) die volgende, of iets derglik, ingetik: “Am …

Vol 5: Wynvlieg#oorit – nou waar sal ons begin? Read More »

Wynvlieg Blog

Vol 4: Wynvlieg#oorit – ridder op die wit perd!

6 Comments / Oorit / By Wynvlieg

So waar het hierdie epiese liefdesverhaal met #wynvlieg begin wonder julle seker. Ons almal het ‘n storie…glo my. #love affair with wine in wording. Grootword in die 80’s Ek het in ‘n goeie, Christelike, algemene, heilige huis grootgeword. Die NGK se banke elke Sondag besoek, hardwerkende ouers – mense wat die smalle weg bewandel het. …

Vol 4: Wynvlieg#oorit – ridder op die wit perd! Read More »

Wynvlieg | Vandag Sing My Hart

Vol 3: Vandag sing my hart#Dis heerlike lente

2 Comments / Dankbaar / By Wynvlieg

So ek is grootgemaak met die wete dat daar altyd mense is wat slegter af as ek is – in ons huis was daar nie kans vir kla nie. Jy is of in die werk gesteek of baie mooi vertel dat “daar mense is met wie dit baie erger gaan as met jou” Maw die …

Vol 3: Vandag sing my hart#Dis heerlike lente Read More »

Wynvlieg | Perfeksionis

Vol 2: Ek ‘n perfeksionis – jy is seker mal man!

3 Comments / Perfeksionis / By Wynvlieg

Gister myself goed in die spieël bestudeer – het ‘n sessie met een van daai lewensafrigteringsgurus gehad. En eie aan my, een gekies wat vêr oor die waters is en mens in die tye net met ZOOM kan ontmoet. Maar hierdie een, sy was reguit hoor…nie sommer so ligtelike met my omgegaan nie. En wragtag …

Vol 2: Ek ‘n perfeksionis – jy is seker mal man! Read More »

Wynvlieg | Oorit

Vol 1: Wynvlieg#oorit – die Groot Liefde, die Een!

7 Comments / Oorit / By Wynvlieg

My ma sou sê mens stel jou eers ordentlik voor… maar hier’s die ding, ek gaan onder die skuilnaam #wynvlieg skryf. Hier is te veel persoonlike goed en ek het òf myself nog nie vergewe nie of ek is nog nie dapper genoeg om al my vuilwasgoed sommer so op die draad te hang vir …

Vol 1: Wynvlieg#oorit – die Groot Liefde, die Een! Read More »

Posts pagination
← Previous Page 1 … 17 18

Recent Posts

  • Vol 177: Dankbaarheid
  • Vol 176: Dooie mense
  • Vol 175: Wens ek was so wys op veertig
  • Vol 174: Nooit te oud om te leer nie!
  • Vol 173: Hoekom is ons tog so fyn gevat?

Search Blog Post

Customer Service

Privacy Policy

Cookie Policy

Terms And Conditions 

Socialize

Copyright © 2026 Wynvlieg Powered By ROUNDSEED