Vol 163: Die vrees vir ‘n doodgewone lewe
Die afgelope week lees ek ‘n inskrywing op ‘n ander Facebook blad. Dis ‘n inskrywing wat spreek van ‘n desperate vrees. En die vrees? Hierdie is ‘n vrou wat op die drumpel van haar 50ste verjaarsdag staan. Sy gee ‘n opsomming van haar lewe en so ver ek verstaan, was die lewe wat sy tot …