Vol 18: Lieg soos vlieg en jok soos ‘n bok!
Die leuens wat #wynvlieg ‘n mens nie alles kan vertel nie. Ek was vas oortuig ek was die enigste mens op aarde (behalwe natuurlik psigopate) of is nogsteeds, wat ‘n kop het wat met haar praat. Loud and clear #aretherevoicesinyourhead, calling Gloria? Iemand praat met my en dis nie die heilige gees nie Stukkie navorsing …










