Vol 46: Veels geluk liewe maatjie
Hier volg die nuus, gelees deur Haas Das en Nuuskas , dis iemand (ag raai net wie🤫) se verjaarsdag vandag! Dus is daar ‘n onderbreking in ons vervolg verhaal oor die Top 12 Goue Reëls reeks. Maar vandag is ‘n belangrike dag en die onderbreking geregverdig!🤪 #happybirthday, it’s Donalds birthday *Geen idee wat hierdie beteken nie, …










