Oorit

#bemyvalentine

Vol 37: Die nadraai van die heilge Valentyn #bemyvalentine

Die oorsprong van hierdie dag vol hartjies, teddiebeertjies, rose, en geykte liefdesverklarings en natuurlik dies – soos ek vele male op hoërskool was – sonder ‘n kaartjie, sonder ‘n hartjie(wie in elk geval so ‘n marteling uitgedink het op ‘n skoolgrond moes daai tyd al soos van die manne wie die dag moontlik vernoem is, …

Vol 37: Die nadraai van die heilge Valentyn #bemyvalentine Read More »

#hellhathnofury

Vol 35: Moerig verby!

Gister nog was hierdie blog ‘n meesterstuk en nou is ek sommer net moerig! Moerig vir myself, want ek het in ‘n blonde oomblik die hele blooming ding UITGEVEE Soos in weg, moer toe weg, never to be found again!  Het natuurlik net myself om te blameer – maar hoe ironies. Die skrywe gaan oor WOEDE….niks …

Vol 35: Moerig verby! Read More »