Vol 17: Storie van my lewe #thestoryofmylife
Ons almal het ‘n storie. Die storie van ons lewe. Party sin is vol avontuur, party sin bra vaal en allerdaags, ander sin herinnner aan Hillbilly Elegy en party is met ‘n goue lepel in die mond gebore. Maar ‘n storie, diè het ons almal, en een waarheid wat soos ‘n paal bo water staan …