Oorit

#labeling

Vol 25: Plak ‘n plakker, hang ‘n etiket om die nek

En is is ons nie lief om mense te etiketeer nie! Leen jou ore maar goed uit tydens ‘n lekker skindersessie saam met jou vriendinne…die etikette word “gemaak” en vinniger “gedruk” as wat Louise(skuilnaam) dit op haar tuis plakkermasjientjie, bestel en afgelewer deur TakeAlot, kan doen. #labeling is a thing. Etikette is vir gevriesde pampoen …

Vol 25: Plak ‘n plakker, hang ‘n etiket om die nek Read More »