Vol 147: Die middeljare
Kyk as jou pelgrimstog jou reeds tot in jou middeljare gebring het, sal jy dit weet: ons ou lotjie kan sake goed oordink, veral as jy deel van die vroulike geslag is. En dalk oordoen ook. Die oordoen storie is weer ‘n simptoom van ons begeerte om tog in ander se blokkies of raamwerk in …










