Vol 24: Jy is toe nie sò spesiaal nie!
Daar is ‘n effe paradoks waarmee ek die laaste paar jaar sit. #keepingupwiththeJoneses. Ons is die wenners Ek hoef seker nie vir enige iemand wat hier lees te verduidelik dat die gaping tussen ryk en arm in hierdie land van ons, so groot en wyd soos die Blyde Rivier Canyon is nie. In der waarheid is …










