Vol 123: Aanstap Rooies die pad is lank en swaar
Die week is amper op sy rug en ek het die self uitgedinkte strategie van Vol 122: Die Ewige Geredekawel begin toepas. Hemele hoor my, dis toe effe makliker gesê as gedaan. As een van julle al ooit probeer het om ‘n slegte gewoonte af te leer, dan sal julle weet dit vat nogal heeeeelwat …
Vol 123: Aanstap Rooies die pad is lank en swaar Read More »










