Wynvlieg

Vol 111: Wie is ek?

Die afgelope week is my fondasies goed vir my geskud. Een oggend toe ek opstaan, het iemand die hele huis van my bestaan se mure afgekap, met die groot aankondiging dat dit tyd is vir oordoen of bôgger off. #iamwhoiam Met jare in ‘n koshuis agter die blad, het ek nog altyd heimlik gehoop, en …

Vol 111: Wie is ek? Read More »