Vol 83:Dankbaarheid ~ ‘n Vriendekring soos min ‘n Brief uit die pen van Yvette Laubscher
Die sêding gaan so ~ jy kan jou vriende kies maar nie jou familie nie! Ander wil beweer, bloed is dikker as water…maar ek weet nie so mooi nie. Ek het darem al vele vrotsige familie verhoudings gade geslaan. Mense wat in dieselfde moederskoot geweef is, wat onder dieselfde dak grootgeword het, maar mekaar eenvoudig …
Vol 83:Dankbaarheid ~ ‘n Vriendekring soos min ‘n Brief uit die pen van Yvette Laubscher Read More »










