Vol 93: Ek is ek, jy is jy en ons is lekker daarby!
As almal maar net soos ek gedink het, sou die lewe darem ‘n lekker plek gewees het! Wel so glo ek menige maal as ek met sotte en dwase in aanraking kom. Want genade kan so ‘n spul ‘n mens se energievlakke tap ~ net onlangs het ek so ‘n tyd beleef. Het soos een …
Vol 93: Ek is ek, jy is jy en ons is lekker daarby! Read More »










