Wynvlieg

Vol 64: 13 Skadukante

Soos beloof in Vol 63 is hierdie deel twee van die ondersoek na ons skadukante. As julle julle huiswerk gedoen het soos juffrou gevra het🤪, het julle moontlik so met die selfondersoek die afgelope paar dae agtergekom daar skuil heelwat verstekelinge in jou skadukant. #learntoloveyourinnermonster Ons het almal bose dinge wat in ons skuil – …

Vol 64: 13 Skadukante Read More »