Wynvlieg Dankbaarheid

Vol 83:Dankbaarheid ~ ‘n Vriendekring soos min ‘n Brief uit die pen van Yvette Laubscher

Die sêding gaan so ~ jy kan jou vriende kies maar nie jou familie nie! Ander wil beweer, bloed is dikker as water…maar ek weet nie so mooi nie. Ek het darem al vele vrotsige familie verhoudings gade geslaan. Mense wat in dieselfde moederskoot geweef is, wat onder dieselfde dak grootgeword het, maar mekaar eenvoudig …

Vol 83:Dankbaarheid ~ ‘n Vriendekring soos min ‘n Brief uit die pen van Yvette Laubscher Read More »

Wynvlieg Vol 82

Vol 82:Dankbaarheid ~ ‘n Waghond soos Gracie ‘n Brief uit die pen van Isabeau Botha

Ons weet dit almal, ‘n hond kan mens se beste vriend wees. Daar is tonne grappies ook…almal weet mos, as jy lojaliteit in ‘n verhouding soek ~ kry ‘n hond! Hierdie pragtige eerbewys aan #waghondsoosGracie en watter groot rol sy in soveel mense se lewens gespeel het. Dankbaarheid kom in vele vorme. #mansbestfriend GESOEK: #WaagsoosGracie …

Vol 82:Dankbaarheid ~ ‘n Waghond soos Gracie ‘n Brief uit die pen van Isabeau Botha Read More »

Wynvlieg Vol 79

Vol 79: Dankbaarheid ~ Ek juig‘ n Brief uit die pen van Elzet Swart

Om kwesbaar te staan in die oë van die wêreld is een groot, groot berg vir ons almal om te oor. #youarevictorious Brenè Brown, som dit so mooi op – hier saamgevat deur THE BEST BRENÉ BROWN QUOTES ON VULNERABILITY, LOVE, AND BELONGING “Vulnerability is not winning or losing. Vulnerability is not weakness; it’s our greatest measure of courage.”  Die …

Vol 79: Dankbaarheid ~ Ek juig‘ n Brief uit die pen van Elzet Swart Read More »