Skip to content
Wynvlieg
  • Tuisblad
  • Blog
  • Lees Diè Goed
  • Nuutste Artikels​
  • Praat Met My
  • Kontak
  • Privaatheid
Wynvlieg | Dankbaarheid’s maand

Vol 77: Dankbaarheid’s maand

2 Comments / Oorit / By Wynvlieg

Dankbaarheid is die nuwe wonderkuur. Daar word nou wyd gereken dit hét nog altyd en kan ook ‘n groot invloed hê op geestes gesondheid. #attitudeofgratitude Om ‘n lewe van dankbaarheid te leef is net eenvoudig goed vir ons. Punt. Eerstens herinner dit ons daaraan dat die wêreld ook vol goeie dinge is.  En tweedens laat dit …

Vol 77: Dankbaarheid’s maand Read More »

Skaam jou | Wynvlieg

Vol 76: Skaam jou!

Leave a Comment / Oorit / By Wynvlieg

Skaam jy jou nie vir jouself nie? Wie het nie al daai woorde gedurende hulle lewens wandel by iemand gehoor nie? Of dalk het jy dit selfs al vír iemand gesê. Ons het meesters geword om die “lelike” kante van ons stories weg te steek – omdat ons skaam is daaroor, omdat die samelewing ons …

Vol 76: Skaam jou! Read More »

Wynvlieg | Verdra jy

Vol 75: Verdra jy?

Leave a Comment / Oorit / By Wynvlieg

My suster stuur ‘n boodskap – die met stem per WhatsApp wat jy nou teen ‘n spoed van wit lig kan luister Vandag is sy geïrriteerd en onverdraagsaam spoeg sy dit uit. Vandag het sy nie die tyd of krag vir die nonsens waarmee sy opgeskeep sit nie. Kan sommer hoor, vandag moet sy òf in afsondering …

Vol 75: Verdra jy? Read More »

‘n Brief in die pos

Vol 74: ‘n Brief in die pos

Leave a Comment / Oorit / By Wynvlieg

Wel nie heeltemal deur die posbus nie, maar ek kry ‘n boodskap van @yvettelaubscher af. Dis een wat soort van sê-vra ~ jy het ook mos ‘n bloutjie geloop met die @wynvlieg? #don’tbesorry Natuurlik was my antwoord “ja” en ek begin raad uitdeel soos ‘n verpleegster gedurende die tweede wêreldoorlog seker verbande oral ingeprop het. …

Vol 74: ‘n Brief in die pos Read More »

Vol 73: Om vry te wees

2 Comments / Oorit / By Wynvlieg

Vandag presies ‘n jaar gelede het ek wakker geword met die wete – hierdie is die einde, tot hier toe en nie verder nie. #thisisit Vandag weet ek dit; ‘n mens hoef nie onder in die put te gaan draai nie. Daar kom ‘n punt in jou lewe wat jy net weet: sekere dinge het …

Vol 73: Om vry te wees Read More »

Wynvlieg

Vol 72: Intelligensie van die emosies

Leave a Comment / Oorit / By Wynvlieg

Hoe beny ons nie diés met die hogêre IK nie? Dit moet darem lekker wees om so met die genade van baie verstand geseën te wees. Jy weet, ek dink ook sommer nou die dag daaraan…as jy een van diès gebaar het, dan beleef jy seker nooit daai beklemming rondom eksamentyd nie. Of as bloedjie …

Vol 72: Intelligensie van die emosies Read More »

Daar is ‘n verskil my ding | Wynvlieg

Vol 71: Daar is ‘n verskil my ding!

1 Comment / Oorit / By Wynvlieg

So taal is my ding. Was nog altyd en sal hopelik vir lank nog my beskore wees. Taal was my ma se ding en êrens het dit natuurlik in haar voorsate saad geskied. Dis my redding, my boei en die plek waar ek my hart nog altyd kon uitstort. Vreemd genoeg, ek is ‘n groot …

Vol 71: Daar is ‘n verskil my ding! Read More »

Wynvlieg Vol 70

Vol 70: Hoor jy my?

Leave a Comment / Oorit / By Wynvlieg

Laat ek nou maar eerlik wees, ek is so ‘n “effense” luisteraar. Nee daar is soos in niks op aarde verkeerd met my gehoor nie, ek luister, maar ek hoor nie aldag lekker nie. Want sien, ek formuleer eintlik al klaar my antwoord voor ek nog regtig, egtig die storie gehoor het. #canyouhearmemajortom? Want ou …

Vol 70: Hoor jy my? Read More »

#likehaminasandwich

Vol 69: Toebroodjies is ongenaakbaar!

4 Comments / Oorit / By Wynvlieg

Die ‘It’s Pretty Brutal’: The Sandwich Generation Pays a Price beskryf dit so goed – om deel te wees van die toebroodjie generasie, is ongenaakbaar en in eenvoudige taal, brutaal! #likehaminasandwich Jy ook dalk deel van die kosblik? Kanse is goed, as jy jouself êrens tussen 35 en 55 op jou lewenspad bevind, jy deel …

Vol 69: Toebroodjies is ongenaakbaar! Read More »

#dothehustle

Vol 68: Liewe Wynvlieg – Depressie beteken nie die einde nie!

1 Comment / Oorit / By Wynvlieg

Ek lees @yvettebeneke se artikel in die April/Mei 2021 uitgawe van SARIE Tydskrif En ek weet sommer OPPI PLEK, ek en diè vrou, ons sing dieselfde gesang. Ook mos nie agter ‘n bos gebore nie, so ek loop soek haar op Facebook en ons begin te praat. Uiteindelik kry ons ‘n koffie êrens in ons …

Vol 68: Liewe Wynvlieg – Depressie beteken nie die einde nie! Read More »

Posts pagination
← Previous Page 1 … 10 11 12 … 18 Next Page →

Recent Posts

  • Vol 177: Dankbaarheid
  • Vol 176: Dooie mense
  • Vol 175: Wens ek was so wys op veertig
  • Vol 174: Nooit te oud om te leer nie!
  • Vol 173: Hoekom is ons tog so fyn gevat?

Search Blog Post

Customer Service

Privacy Policy

Cookie Policy

Terms And Conditions 

Socialize

Copyright © 2026 Wynvlieg Powered By ROUNDSEED