Vol 97: Die gawe van tyd
Ek lees hierdie aangrypende stuk, deur Chris Chameleon oor die naweek. Buiten dat dit net eenvoudig ‘n pragtige stukkie skryfwerk is, staan hierdie een sin vir my uit. “Ons het wel die luukse van ‘n ander gawe, toevallig vir ons beide die groter gawe: Tyd.” #timeisaluxury Hy raak ‘n ding aan wat ek al jare predik …










