Vol 38: Dis ‘n droewige storie diè
Het jy geweet – Mense is die enigste lewende wesens op hierdie aarde wat regte-egte trane stort? #crymybeloved Trane het natuurlik verskillende funksies, soos om jou oë nat te hou, dis ‘n refleks as jy daai giftige ui afskil en dan die een wat ons so ‘n bietjie van ‘n gekompliseerde verhouding mee het – vir emosionele …










