Vol 28: Ek sien jou, jy tel ook
“Die skrywe gaan effe minder aan die grappige kant van die weegskaal val – alhoewel met my weet mens nooit, ek is geoefend daarin om ‘n traan met ‘n lag te vervang.” Ek kyk die afgelope naweek die reeks, Unbelievalable, op Netflix. Dis onstellend aan die eenkant, maar aan die anderkant wys dit met groot deernis …










