Vol 103: Ook maar liggeraak
Gister gebeur daar ‘n ding….sal ons maar sê op ‘n uitstappie in die natuur. Daar is ‘n groep van ons, heel onskuldig word een persoon “agtergelaat” deur die groep. Almal besig om so twee-twee te stap en gesels en die laaste persoon word paar treë agtergelaat. Niemand let dit op nie, almal salig onbewus dat …










