Vol 57: Agter die skerms
Soos julle weet, of dalk nie het ek @wynvlieg en sy trawante meer as 300 dae gelede gegroet. Ons sien mekaar soms in die verbygaan, maar ons knik net ordentlik in mekaar se rigting en dan wandel ons weer op ons eis. Maar waar ek hulle wel in volle glorie aanskou is by ‘n “gesellige” …










