Skip to content
Wynvlieg
  • Tuisblad
  • Blog
  • Lees Diè Goed
  • Nuutste Artikels​
  • Praat Met My
  • Kontak
  • Privaatheid

Vol 137: Hoekom tog so groen?

1 Comment / Oorit / By Wynvlieg

Groen, John Deere Groen. Dis hoe die groen oog monster hom kom tuismaak so tussen ons. Dit verstom my nog daagliks hoe mense van ons ouderdom, waaragtig nog so afgunstig op mekaar kan wees.  En dan wil ek my verstout om te sê, die makker is nogal taamlik aktief by dies wat voor in die …

Vol 137: Hoekom tog so groen? Read More »

Vol 136: Die Klap

Leave a Comment / Oorit / By Wynvlieg

Ek kon my mos nou nie inhou nie! Wat veronderstel was om ‘n bietjie lig, ‘n bietjie oordadige glorie te bring, ontaard toe in ‘n sirkus. Ai nee man, die wêreld is al so voos, ons wou net iets aanskoulik sien vir ‘n slag. Al was dit om mense in peperduur rokke op ‘n rooi …

Vol 136: Die Klap Read More »

Vol 135: Uiteindelik groot?

1 Comment / Oorit / By Wynvlieg

Soms wonder ek wanneer is mens nou eintlik “groot.” Julle weet mos, daai plek waar jy meeste van jou lesse geleer het, waar jy soos Salomo veel wysheid in pag reeds het en alles anders soos water van ‘n eend se rug af loop? #growingpains As jy so duskant 21 is, dan is hierdie lys …

Vol 135: Uiteindelik groot? Read More »

Vol 134: Wie het die lig verdoof?

Leave a Comment / Oorit / By Wynvlieg

Aan die begin van die jaar was ek te vasgevang in my eie krisisse. Ek was moeg, bekommerd oor die verplasing wat vir my voorlê en so ‘n ligte, openbare identiteitskrisis beleef. #wherehasallthejoygone. Ek het dit oral om my gesien ja, maar my eie sorge het dit uitgedoof. Daar was geen wegkomkans van al die …

Vol 134: Wie het die lig verdoof? Read More »

Vol 133: 49 jaar gewentel om die son

6 Comments / Oorit / By Wynvlieg

Ek is wat mens sal sê ~ in die pylvak. Laaste jaar in die veertigs, daai laaste kans voor die GROOT 5O. Die arme veertigs dra ook maar swaar aan die verwagtinge. Laat ons nou maar eerlik wees, voorspellings dat die What are the Roaring Forties net die bes moontlike tyd van jou lewe kan …

Vol 133: 49 jaar gewentel om die son Read More »

Vol 132: Jy kan mos jou vriende kies

Leave a Comment / Oorit / By Wynvlieg

Dis dalk hierdie hartverskeurende tonele uit die Oekraïne, van wildvreemde mense, wat so te sê, a.g.v. omstandighede, oornag vriende word. Of dalk ouers wat hulle kinders oor grense heen wegstuur met vriende omdat hulle moet agterbly om te veg, of na bejaarde ouers moet omsien. Ek weet nie, dit breek my hart in duisend stukke, …

Vol 132: Jy kan mos jou vriende kies Read More »

Wynvlieg Vol 131

Vol 131: Wat is jou tien jaar plan?

4 Comments / Oorit / By Wynvlieg

Manlief wil die naweek by my week, hoe my tien jaar plan daarna uitsien. Vaderland, ek het nog nooit ‘n tien jaar plan van enige aard gehad nie. Ek vat hom maar soos hy kom.  Gryp die geleenthede aan en so aan jy weet. (Dêmmit, ek loop soek toe op…. How to Create a 10 …

Vol 131: Wat is jou tien jaar plan? Read More »

Vol 130:  In ‘n duisend stukke

1 Comment / Oorit / By Wynvlieg

Daar is sekerlik nie ‘n mens op hierdie aardbol, wie se hart nog nie in ‘n duisend stukke gebreek was nie. Wat ‘n raakvat beskrywing is dit nie? Want as jou hart breek, is dit nie net ‘n emosionele storie nie, daar is letterlik ook ‘n fisiese pyn. Dit voel mos of iemand jou hele …

Vol 130:  In ‘n duisend stukke Read More »

Vol 129:  Saam met die hoenders!

Leave a Comment / Oorit / By Wynvlieg

Dis 5 uur in die oggend, geen wekker gestel, maar my liggaam se klok sê dis opstaan tyd. My Circadian rhythm is al so gekondisioneer, dat dit klokslag om 5 uur in die oggend sê ~ staan op suster, die oggendstond het goud in die mond! Wel eintlik is dit my blaas wat teen daai …

Vol 129:  Saam met die hoenders! Read More »

Vol 128:  Kort en kragtig!

2 Comments / Oorit / By Wynvlieg

Vandag hou ek dinge kort en kragtig! Want sien, ek is oppad saam met vriendinne weg vir die naweek ~ amper soos ‘n manne naweek😝, die keer net een vir die vroue. En dis ongehoord in my generasie. Ek bejeën nou al vir ‘n ruk lank die jonger generasie, wat sonder om te skroom of …

Vol 128:  Kort en kragtig! Read More »

Posts pagination
← Previous Page 1 … 4 5 6 … 18 Next Page →

Recent Posts

  • Vol 177: Dankbaarheid
  • Vol 176: Dooie mense
  • Vol 175: Wens ek was so wys op veertig
  • Vol 174: Nooit te oud om te leer nie!
  • Vol 173: Hoekom is ons tog so fyn gevat?

Search Blog Post

Customer Service

Privacy Policy

Cookie Policy

Terms And Conditions 

Socialize

Copyright © 2026 Wynvlieg Powered By ROUNDSEED