Vol 127: O, die liefde is ‘n wonderlike ding!
As jy soos ek al ‘n paar keer om die maan is, of sal ons sê twee keer verby die kansel, dan het jy al bietjie meer realisties geraak. Met ‘n lotjie ander mislukte verhoudings ook agter die blad, dalk meer sinies. Dan weet jy die liefde is ‘n wonderlike ding, maar hy staan maar …










