Vol 117: Die kat kom weer
Sit nou so hier duskant die GROOT eet. Weet nie of dit al die kos is wat my lamlê of die wete dat daar nou ‘n splinternuwe jaar hier voor ons opgedaag het nie. En dit beteken net een ding. Orals om ons heen, is dit net voornemens. Sommige ernstig ambisieus, ander weer duidelik gekies …










