Vol 107: Wees net mens
Ek lees die allermooiste gedig, gepen deur @lididewaal die ander dag. Ek hoop nie sy gee om dat ek dit leen nie, maar dit beskryf die loop van die lewe so aller mooi. En ek reken dalk is dit tyd om my lewe na aanleiding van haar gedig, rou en eerlik soos dit is, was …










